Pakket Opsies
Ons doen begrafnis spyseniering by 'n groot aantal Kerke in ons omgewing. Hier is verskeie opsies waaruit u kan kies. Sien onder bestellings vorm of kontak ons gerus vir meer spesifieke versoeke.
Additioneel 2 Broodwiggies – R7.00 per persoon 3 Broodwiggies – R10.50.00 per person U het 'n keuse tussen die volgende soet en southappies: SOUTHAPPIES Vleisgevulde Cocktail Vetkoekie met Hoender Mayo of Kerrie Maalvleis Hoender stukkie Frikkadel Biltonghappie Spinasie en Feta Quiche Bacon Happie Bacon Rolletjie Beenlose Rib Hoender Pasteitjie Kaasworsie Gevulde Eier Vol au vent gevul met romerige mushroom en uie OF Hoender Mayo SOETHAPPIES Sjokolade Nessie Karamel Horinkie Ystervarkie Apple-Strudle Hertzoggies Melktertjie Eclair Tamboesie Suurlemoen Meringue Koeksister |