VARS VOORBEREIDE BOEREKOS SEWE DAE PER WEEK - SPYSENIERING EN VINGERETES OP BESTELLING.

Verskeidenheid van groente-geregte daagliks beskikbaar.  Die prys van ons etes word bereken nadat dit geweeg is.

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG
PRYSE PER 100G PRYSE PER 100G PRYSE PER 100G
Beesboud Beesboud Beeskerrie
Skaapnek Skaapafval Hoenderroerbraai
Hoender Hoenderpastei Skaaprib
Frikadelle Skaaprib Herderspastei
Bobotie Beeskerrie Bobotie
Skaaprib Skaapnek Hoender
Maalvleiskerrie Hoender Frikadelle
Beestong & Mosterdsous  Frikadelle Skaapnek
Vis Lasagne Ontbeende Varknekrol
Buffalo Wings Ontbeende Varknekrol Vis
  Vis Buffalo Wings
  Buffalo Wings  

 

 

DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
PRYSE PER 100G PRYSE PER 100G PRYSE PER 100G
Lasagne Ontbeende Spare Rib Ontbeende Spare Rib
Beesskenkelpastei Vis Spaghetti Bolognaise
Hoendersosaties Spaghetti Bolognaise Wors
Hoender Lasagne Wors Bobotie
Skaapkerrie Bobotie Pap en Sous
Skaaprib Frikadelle Frikadelle
Hoender Beeskerrie Beeskerrie
Beeskerrie Buffalo Wings  
Ontbeende Varknekrol    
Vis    
Buffalo Wings