Welkom

Kook is my groot passie en ek het altyd gedroom om ‘n Boerekos Kombuis oop te maak. In 2004 het hierdie droom waar geword, en ons het begin deur 8 geregte daagliks te bedien. Gedurende hierdie tyd het ons ook begin met Toebroodjie platters.
Ons het vinnig besef dat daar ‘n groot behoefte vir gesonde, gekookte kos bestaan, en ons besigheid het so gegroei dat ons 28 – 30 geregte daagliks beskikbaar het. Ons Sondae gekookte etes het gegroei van 50 borde na ‘n rekord van 725 borde per dag, in September 2018.