Hiermee ons pakket opsies.
Let asb daarop dat ons R25 platter bord deposito vra per bord, wat nie by die kostes ingereken is nie. Sodra u die borde aan ons terug besorg, kry u hierdie deposito terug. Individuele verpakking, per kop, kan ook gedoen word teen n additionele fooi.
Sien onder bestellings vorm of kontak ons gerus vir meer spesifieke versoeke.
OPSIE 1 5 Southappies & 4 Soethappies R68.50 Per Persoon | OPSIE 2 4 Southappies & 3 Soethappies R54.00 Per Persoon | OPSIE 3 3 Southappie & 2 Soethappie R40.00 Per Persoon |
Additioneel
2 Broodwiggies – R13.80 per persoon
3 Broodwiggies – R20.70 per persoon
U het 'n keuse tussen die volgende soet en southappies:
SOUTHAPPIES
Vleisgevulde Cocktail Vetkoekie met Hoender Mayo of Kerrie Maalvleis
Hoender stukkie
Frikkadel
Biltonghappie
Spinasie en Feta Quiche
Ham en Kaas Quiche
Bacon en Kaas Happie
Bacon en Hoender Rolletjie
Kombersworsie
Beenlose Rib kebab
Vleispasteitjie
Bobotie pasteitjie
Hoender Pasteitjie
Kaasworsie
Gevulde Eier
Vol au vent gevul met romerige mushroom en uie OF Hoender Mayo
SOETHAPPIES
Sjokolade Nessie
Karamel Horinkie
Ystervarkie
Apple-Strudle
Hertzoggies
Melktertjie
Eclair
Tamboesie
Suurlemoen Meringue
Koeksister
