Hiermee ons pakket opsies.

Individuele verpakking, per kop, kan ook gedoen word teen n additionele fooi.

Sien onder bestellings vorm of kontak ons gerus vir meer spesifieke versoeke.

OPSIE 1

5 Southappies & 4 Soethappies

R49.50 Per Persoon

OPSIE 2

4 Southappies & 3 Soethappies

R39.00 Per Persoon

OPSIE 3

3 Southappie & 2 Soethappie

R29.00 Per Persoon

 

Additioneel

2 Broodwiggies – R9.50 per persoon

3 Broodwiggies – R14.25 per person

U het 'n keuse tussen die volgende soet en southappies:

SOUTHAPPIES

Vleisgevulde Cocktail Vetkoekie met Hoender Mayo of Kerrie Maalvleis

Hoender stukkie

Frikkadel

Biltonghappie

Spinasie en Feta Quiche

Ham en Kaas Quiche

Bacon en Kaas Happie

Bacon en Hoender Rolletjie

Kombersworsie

Beenlose Rib kebab

Vleispasteitjie

Bobotie pasteitjie

Hoender Pasteitjie

Kaasworsie

Gevulde Eier

Vol au vent gevul met romerige mushroom en uie OF Hoender Mayo

SOETHAPPIES

Sjokolade Nessie

Karamel Horinkie

Ystervarkie

Apple-Strudle

Hertzoggies

Melktertjie

Eclair

Tamboesie

Suurlemoen Meringue

Koeksister