VARS VOORBEREIDE BOEREKOS SEWE DAE PER WEEK - SPYSENIERING EN VINGERETES OP BESTELLING.

Verskeidenheid van groente-geregte daagliks beskikbaar.  Die prys van ons etes word bereken nadat dit geweeg is.

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG
                                     
Beesboud Beesboud Beeskerrie
Skaapnek Skaapafval Hoenderroerbraai
Hoender Hoenderpastei Skaaprib
Frikadelle Skaaprib Herderspastei
Bobotie Beeskerrie Bobotie
Skaaprib Skaapnek Hoender
Maalvleiskerrie Hoender Frikadelle
Buffalo Wings Frikadelle Skaapnek
Vis Lasagne Ontbeende Varknekrol
  Ontbeende Varknekrol Buffalo Wings
  Buffalo Wings  
     

 

 

DONDERDAG VRYDAG SATERDAG
     
Lasagne Ontbeende Spare Rib Ontbeende Spare Rib
Beesskenkelpastei Vis Spaghetti Bolognaise
Hoendersosaties Spaghetti Bolognaise Frikadelle
Hoender Lasagne Buffalo Wings Bobotie
Skaapkerrie Bobotie Beeskerrie
Skaaprib Frikadelle  
Hoender Beeskerrie  
Beeskerrie    
Ontbeende Varknekrol    
Buffalo Wings    
     

 

SONDAE vaste spyskaart - 2 Vleise, 1 stysel en 4 groente @ R77 per bord

 

NUUT vanaf Maart 2021

Reeds opgeskepte borde Maandae, Woensdae en Vrydae

1 vleis, 1 stysel en 2 groente

R50 per bord

Kontak ons op kombuis.kontrei@gmail.com vir die spesifieke maand se spyskaart.