Kook is my groot passie en ek het altyd gedroom
om ‘n Boerekos Kombuis oop te maak.
 
o In 2004 het hierdie droom waar geword, en ons het begin deur 8 geregte daagliks te bedien. Gedurende hierdie tyd het ons ook begin met Toebroodjie platters. Ons het vinnig besef dat daar ‘n groot behoefte vir gesonde, gekookte kos bestaan, en ons besigheid het so gegroei dat ons 28 – 30 geregte daagliks beskikbaar het. Ons Sondae gekookte etes het gegroei van 50 borde na ‘n rekord van 725 borde per dag, in September 2018.
 
FOLLOW . LIKE . SHARE

WAT ONS BIED
Het u gevind waarna u soek?
Stuur enige navrae aan frhs@webmail.co.za.
 
PAKKET OPSIES
Ons doen begrafnis
 spyseniering by 'n groot 
aantal Kerke in ons
 omgewing.
 
BESTEL SPYSENIERING
Ons doen verskeie 
spyseniering vir groot en 
klein funksies.
 
ONS SPYSKAART
Vars voorbereide boerekos
 sewe dae per week - 
spyseniering en vingeretes
 op bestelling.
 
Kook is my groot passie en ek
het altyd gedroom