(Pryse per kop)

Ons doen verskeie spyseniering vir groot en klein funksies. Hier is ‘n paar voorbeelde van ons gekookte ete spyseniering. Kontak ons gerus vir meer inligting of spesifieke navrae.

Beskrywing

Prys per kop

Hoender of Beef Lasagne (200g porsies) - 2 Slaaie & Cocktail Bun

R46.00

Hoender of Beef Lasagne (200g porsies) & 1 Slaai

R36.00

Bobotie, Geelrys, Groenbone & Lemoenwortels

R49.00

Biefskenkelpastei, Rys, Gebakte Aartappels, Spinasie, Pampoentert

R63.00

Frikadelle, Mash, Groenbone, Pampoenkoekies

R48.00

Beef roast, Gegeurde Rys, Groenbone, Pampoentert, Gebakte Aartappels

R60.00

Jumbo Ham, Kaas en Mielie Quiche & 2 slaaie

R50.00

 

 

Nota: Dis maar 'n paar spyskaart voorstelle, u is welkom om u navrae aan te stuur dan kwoteer ons daarvolgens.

ANDER

Beskrywing

Prys per kop

Jaffel met kerrie maalvleis

Medium Vetkoek gevul met Hoender mayo of Kerrie maalvleis

R17.00

R17.00

 

 

3 Gang Maaltyd Spyskaart Voorbeelde

 

Beskrywing

Prys per kop

Stuur asb 'n epos na info@diekontreikombuis.co.za

dan stuur ons vir u die opsies.